Die Den Haag-distrikshof het ‘n tydelike verbod op die verkoop van die BYD Ti7 SUV in die Europese Unie uitgereik omdat dit soos ‘n Land Rover Defender lyk.